GOOGLE + (GOOGLE PLUS)

Google het besluit om hulle Google+ seksie te sluit en aangesien ons ons fotos op Google+ gestoor het, is fotos nie meer beskikbaar vanaf ons webwerf nie.

Caravanparks.com het aangebied om ons fotos op hulle webwerf beskikbaar te stel, maar dit sal ongelukkig 'n tydjie neem om die sowat 10,000 fotos oor te dra.

Ons dank hulle vir hierdie hulp en sal laat weet sodra alles weer in plek is.

Make a free website with Yola