Die volgende kampe bied 'n spesiale tarief aan vir Pensioenarisse wat oor Desember daar kamp. Let wel dat sommige vereis dat jy vir drie maande daar moet kamp om die afslag tarief te benut. Bel hulle asseblief om hulle reels en pryse te bekom.
Afri-Sun Camping Mooinooi 072 363 3633
Aqua Eden Oord George 044 878 0408
Areena River Lodge East Londen 043 734 3055
Bloekompoort Cooperville 016 971 2336
Country Park Guest House Muldersdrift 079 159 0594
Die Punt Keimoes 054 463 0111
Dragon Peaks Mountain Resort Winterton 036 468 1031
Elangeni Holiday Resort Watervalboven 083 793 3163
Glensheiling Caravan Park Nottingham Road 082 374 1270
Kleine Bela Familie-oord Bela Bela 083 651 0558
Kwa Rie Resort & Caravan Park Dundee 034 212 2333
Lakeview Lodge & Caravan Park Nelspruit 013 741 4312
Leentjiesklip Karavaanpark Langebaan 022 772 2461
Margate Caravan Park Margate 039 312 0852
Richardsbaai Karavaanpark Richardsbaai 035 753 1971
Riverside Holiday Resort Kleinbrakrivier 044 696 6061
Riverside Lodge Groblersdal 013 262 4405
San Cha Len Bela Bela 072 215 6882
Shammah Bosveld Vakansieooed Warmbad (Bela Bela) 083 724 1846
Strandskloof Karavaanpark Gansbaai 082 721 4381
Sundowner Lodge Karavaanpark Piet Retief 071 826 0885
The Willows Holiday Resort Port Elizabeth 041 396 2000
Van Zyls Rus Karavaanpark Kuilsrivier 021 903 1991
Voetplaat Park Annerley 039 681 3325