Beperkte toegang tot ons fotos


Google het besluit om hulle Google+ seksie te sluit en aangesien ons ons fotos op Google+ gestoor het, is fotos nie meer beskikbaar vanaf ons webwerf nie. 

Plan B kom nou (6/7/2020) in werking.  Ons sal al die fotos nou stelselmatig weer op die webwerf oplaai. Dit sal ongelukkig 'n redelike tyd neem, maar die eerste fotos sal vanaf vandag beskikbaar wees.  Klik net op die skakel "Kliek hier vir ****** fotos" aan die einde van ons inskrywing oor die spesifieke Oord.

As u dringend fotos van 'n Oord verlang, laat weet ons per E-Pos en ons sal probeer om dit vir u beskikbaar te stel.

AL ons fotos is nou weer (Augustus 2021) beskibaak op die webwerf.

aLa

Translate This Page

Make a free website with Yola